Tuis Veilings Kontak vorm Foto's Dienste Kontak Ons 
THABAZIMBI WILDLIFE SERVICES

Met jare lange ondervinding in die bemarking en vang van wild, het ek ‘n “geloof-sprong” geneem om in die hartjie van die Bosveld my eie ding te kom doen.

Gebore en getoë en ook my liefde vir die omgewing het die deurslag gegee vir my besluit.

By Thabazimbi Wildlife Services lewer ons ‘n “een stop diens” vir die wildboer.  Elke boer, groot of klein kan by ons kom aanklop, en ons lewer ‘n eerlike, professionele diens.

Kyk deur ons webblad en kontak ons vir al u wildbehoeftes.


Louis


Share on Facebook Share on Twitter Share via e-mail Print Share on Delicious Share on Digg Share on Google Bookmarks Share on LinkedIn Share on LiveJournal Share on Newsvine Share on Reddit Share on Stumble Upon Share on Tumblr